Griffons Rugby. Vyf Bultie Bere van Hoërskool Bultfontein se o.15-rugbyspan, Armand Olivier, Derik Greyling, Lenro Kruger, JG van der Watt en Eddie du Toit, is ingesluit is in die Griffons Rugby o.15 Iqhawe rugbyspan. Die span neem vanaf 1 tot 5 Oktober deel aan die Nasionale Iqhawe toernooi deel wat by Jeppe Boys High plaasvind.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf