ATKV Bestuurspan. Ses leerders van Hoërskool Bultfontein, Chrisley Barnard, Chrizel Gildenhuys, Reina Swart, Mienke Olivier, Ané van der Merwe en Annette Rossouw is aangewys as die nuutverkose ATKV bestuurspan.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf