)

EHS Redenaars – Erries spog met Oppie Tong Af uitslae

EHS Redenaars. In Augustus het agt EHS redenaars van Hoërskool Ermelo weer keel skoongemaak en aan die provinsiale uitdunne van die jaarlikse Oppie-Tong-Af Redenaarskompetisie deelgeneem.

Die provinsiale uitdunne vind lewendig aanlyn plaas. Leerders wat kwalifiseer om aan die Nasionale finaal deel te neem, sal eersdaags aangewys word.

Die EHS redenaars het as volg presteer:

Juniors: Afrikaanse oorredende toespraak:

  • Janeske Janse van Rensburg (graad 8) 88,5%
  • An-Euné van Niekerk (graad 9) 88,3%
  • Luché Greyling (graad 9) 87,3%
  • Zelmari van der Walt (graad 8) 86,3%
  • Madri van Niekerk (graad 9) 86%. Madri het ook ‘n Engelse oorredende toespraak gelewer waarvoor sy 88% behaal het.

Twee senior leerders het ook aan die oorredende toespraak afdeling deelgeneem en as volg presteer:

  • Zanéke Ludick (graad 12) 91%
  • Chrizanne Joubert (graad 11) 90%
  • Mariska van Biljon (graad 11) lewer ‘n vermaaklikheidstoespraak waarvoor sy 86% behaal het.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal