Griffons 7’s Rugby. Twee van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se rugbymanne Tshepo Motloung en Daniël Meintjes, is na die afgelope naweek ingesluit in die Griffons o.17B 7’s rugbyspan!
Die Griffons 7’s rugby spanne gaan vanaf 1 tot 3 Okt aan die Nasionale o.17 week in Bloemfontein deelneem.
Mnr Leonard Jacobs van Hoërskool Witteberg is aagewys as hulpafrigter van dié span.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf