Griffons Rugby. Hoërskool Bultfontein is baie trots op hul ses rugbyspelers wat na die Griffons Rugby proewe, ingesluit is in die Sandveld o.19 Plattelandspan.
- AC Greyling
- Jedri Janse van Rensburg
- Werbrandt Swart
- Janro Struwig
- Braam Madden
- Marnitz Dannhauser
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf