ATKV Redenaars. Ses leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het gedurende 24 en 25 April by Hoërskool Witteberg deelgeneem aan die ATKV Redenaars.
Jana Grobbelaar, Susan Bender, Yadel Valdes, Karli de Jager, Clasissa Hepburn en Robyn Roos het deurgedring na die semi-finaal wat op 23 Mei plaasvind.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf