Allegretto Gala Dag – BVHS leerder wen Interprovinsiale Afdeling
Jana Grobbelaar (Gr. 10) het die Allegretto Gala-dag bygewoon. Sy het die Trofee ontvang vir die Interprovinsiale Afdelingswenner. Sy is genooi na die Nasionale Gala op 22 Oktober 2023 in…
ATKV Redenaars – Hoërskool Bethlehem leerders na semi-finaal
ATKV Redenaars. Ses leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het gedurende 24 en 25 April by Hoërskool Witteberg deelgeneem aan die ATKV Redenaars. Jana Grobbelaar, Susan Bender, Yadel Valdes, Karli de…








