Griffons rugby. Drie seuns van Primêre Skool Naudeville, Aiden Schoeman, Theodore Lange en Henre Rossouw is ingesluit in verskeie 0/13 Griffons rugbyspanne:
- Aiden Schoeman – Cravenweekspan
- Theodore Lange – XV-Tal
- Henre Rossouw – Cravenweekspan
Die seuns neem tydens die vakansie vanaf 25 tot 30 Junie aan die Cravenweek te Pietermaritzburg deel.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf