Griffons rugby

Na afloop van die Griffons proewe in Welkom is die volgende seuns van Jordania Primêre Skool tot die verskillende Griffonspanne verkies:

FOTO BO:  Links na regs:

o/13A – Henco Coetzee

o/13B – Ben Labuschagne

o/13C – Paul Stemmet, Duan Maritz en Lovell Loubser

o/13D/E – Luan Bester, Ryan Clack en Alexis du Preez

o/12B – Dawie Maree

Afwesig:  o/13D:  Ruan Zaaiman

Die spanne wat gekies is, is net voorlopige spanne en gaan verander namate die provinsiale seisoen vorder.

Become a Sponsor