Griffons Rugby. Die agt o.17 rugbyspelers van Hoërskool Trio wat ingesluit is in die Griffons rugby spelers van speel vandag teen WCNS Disas, te Reitz.
Die Trio-spelers is:
- Killian Kriek
- Johan Kruger
- Dian Serfontein
- Jayden Windvogel
- Jaylin Jones
- Danie Fourie
- Hanco Geel
- Franco de Wet
Die afrigter is Quintin Geldenhuys.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








