Akademieweek 2024. Die 2024 Akademieweek het vandag afgeskop. Vyf rugbyspelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Arnold Ras, Adriaan Bonthuys, Francois Maree, Jayden de Jesus en Frederik Fourie verteenwoordig BVHS by die Griffons. Die Akademieweek 2024 word by Hoërskool Jeppe in Johannesburg aangebied. Vanjaar beloof om weer sprankel rugby op te lewer.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








