Griffons Rugby. Drie rugbyspelers van Primêre Skool Naudeville is ingesluit in verskeie, voorlopige 0/13 Griffons Rugby oefengroepe.
- Aiden Schoeman 0/13B
- Theodore Lange 0/13A
- Henre Rossouw 0/13A
Die seuns neem gedurende die vakansie vanaf 25 tot 30 Junie aan die Cravenweek deel in Pietermaritzburg.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf