)

Griffons Rugby – Hoërskool Witteberg

Griffons Rugby. Vier rugbyspelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem Christiaan Venter, Bryan Potgieter, Chriswin Delport en Chriswin Delport was deel van die o/15A Griffons Rugby span, wat aan die o/16 VKB week in Frankfort deelgeneem het. Die rugbyweek het vanaf 16 tot 19 Junie plaasgevind.

Christiaan Venter was ingesluit in die o/16B span tydens die week. Hy word as een van die bestes beskou, al is hy nog o/15. Die A-span onderneem gedurende Desember ‘n toer na die buiteland.

Uitslae as volg:

  • Dag 1: Griffons o/15 wen Zululand o/15 67-0
  • Dag 2: Griffons o/15A verloor teen Wes-Kaap se Disas XV 8-10
  • Dag 3: Griffons o/15A wen Griffons o/16A Platteland 24-13

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal