HJS Krieketfees. Tydens die HJS Krieketfees het die spelers van Hoër Landbouskool Boland heel goed gevaar.
Die uitslae was as volg:
Boland 1ste XI teen Cornwall Hill College
- Tyd krieket: Cornwall 237/10 – Boland 156/7
- Hoër Landbouskool Boland 2/10
- Stefan Conradie 30
Die wedstryd eindig onbeslis.
Boland 1ste XI teen Northcliff
- Northcliff 135/10 – Boland 133/10
- Marius du Plessis 3/22
- Francois Prins 25
Northcliff wen met 2 lopies.
Boland 1ste XI teen St John’s College
- St John’s 113/10 – Boland 115/7
- Tiaan Ryke 3/8
- Rynard van der Schyff 25
Boland wen met 3 paaltjies.
Boland 1ste XI teen Westville
- Boland 103/7 – Westville 105/4
- Marius du Plessis 20
- Lyle Lewis 3/16
Westville wen met 6 paaljies.
Boland 1ste XI teen Potchefstroom Gimnasium
- Boland 144/10 – Potch Gim 93/10
- Stefan Conradie 34
- Tiaan Ryke 4/20
Boland wen met 51 lopies.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf