Interskole Krieket. Hoër Landbouskool Boland se o/19A-krieketspan het hul seisoen op ‘n hoogtepunt afgesluit! Die span het hul wedstryd teen Hoër landbouskool Oakdale van Riversdal met vier paaltjies gewen.
Welgedaan manne! Vir matrieklede, Ben la Grange en Gerrit Brynard was dit ‘n bittersoet einde tot ‘n goeie hoofstuk.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf