Interskole Krieket – Boland Landbou het ‘n skitterende afsluiting
Interskole Krieket. Hoër Landbouskool Boland se o/19A-krieketspan het hul seisoen op ‘n hoogtepunt afgesluit! Die span het hul wedstryd teen Hoër landbouskool Oakdale van Riversdal met vier paaltjies gewen. Welgedaan…
Hoërskool Strand – Interskole Krieketwedstryd
Goeie nuus van HS Strand af: Â Henco Stofberg het 100 lopies geslaan in die Interskole Krieketwedstryd tussen HS en HHH. Ek dink hierdie oulike seun verdien die erkenning.








