HJS Top Seuns Atletiekbyeenkoms. Hoër Landbouskool Boland in die Paarl het derde geëindig by HJS se Top Seuns Atletiekbyeenkoms op Brugstraat. Die finale uitslae was as volg:
- 1. Hoër Jongenskool Paarl (413)
- 2. Paul Roos Gimnasium Stellenbosch (280)
- 3. Hoër Landbouskool Boland (255)
- 4. Paarl Gimnasium (214)
- 5. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal (184)
- 6. HTS Drostdy van Worcester (172)
Hoër Landbouskool Boland is veral trots op Yuvrah George (gr. 9) wat ook beste baanatleet vir die dag gewen het (seuns o.15 100m hekkies).
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf