SA Jeugskou 2023. En die 2023 SA Jeugskou kampioene is die Westelike Provinsie!
Die prestasies van Boland Landbouskool se span is soos volg:
- Wolskape Jnr. – SA kampioen: Jurie Cronjé
- Perde Jnr. – SA reserwe kampioen: Xandru Büter
- Afslaers Jnr. – SA reserwe kampioen: Philip Brandt
- Afslaers Snr. – Petri Dippenaar: Pluimvee Jnr.
- SA reserwe kampioen – HJ Bruwer: Christiaan le Roux 5de
- Pluimvee Snr. – Josua Hugo 3de
- Konyne Jnr. – Eduan Marais 4de en Daniël Greeff 6de
- Konyne Snr. – Christiaan Jansen van Vuuren 7de
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf