)

SA Tentpegging Kampioenskappe – Hoërskool Reitz

SA Tentpegging Kampioenskappe. Die SA Tentpegging Kampioenskappe het op Reitz plaasgevind.

Inter Provinsiale uitslae:

  • 0/21 Span met Dianté De Winnaar behaal 3de plek
  • 0/17 Span met Lizelle Cilliers behaal 4de plek
  • 0/14 Span met Aluné de Winnaar (Kaptein), Janco Oosthuizen en Drian Oosthuizen behaal 2de plek.
  • Gauteng-span behaal ‘n algehele 2de plek

SA Kampioenskappe uitslae:

  • Alune de Winnaar, Janco Oosthuizen en Drian Oosthuizen ontvang silwer medaljes vir 2de plek in Indiense Gelit Lans
  • Lizelle Cilliers ontvang ‘n goue medalje vir Seksie Swaard en ‘n brons medalje vir Seksie Lans. Lizelle Cilliers se span ontvang ook die Andries Tuck Shop wisseltrofee as wenners van die Seksie Swaard afdeling.
  • Drian Oosthuizen ontvang die Basie Nel wisseltrofee as beste O/12 mans atleet met die hoogste beste-man punte.
  • Drian Oosthuizen behaal Nasionale Seuns span
  • Janco Oosthuizen behaal Nasionale Seuns 0/15 span
  • Lianke De Vries (Kaptein) behaal Nasionale Ontwikkeling span.
Van links: Aluné de Winnaar, Lizelle Cilliers, Lianke de Vries

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://reitzhs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal