Mini-hokkie. Die seisoen se Mini-hokkie wedstryde het gister, 1 Augustus, afgeskop. Hoërskool Reitz se Mini-hokkie spelers het die toernooi saam met Hoërskool Wilgerivier en Hoërskool Vrede baie geniet.
Dit was ‘n pragtige middag met mooi hokkie en goeie sportsmanskap.




Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










