Laerskool konsert. Verlede week was daar ‘n gees van afwagting en opgewondenheid by die Gereformeerde Skool Dirk Postma, in Pretoria. Die rede – die konsert waaraan almal so hard geoefen het, was voor die deur. ‘n Week later kan almal terugkyk na ‘n baie geslaagde konsert.
Die skool is dankbaar dat die Here ook hierdie geleentheid geseën het! Mag almal nog lank die mooi herinneringe van die musikale reis koester.


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








