Pacisa Gala 2023. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria het uitstekend presteer tydens PACISA Gala 2023. Zanje Bodenstein (graad 10) is as die algehele wenner in haar kategorie (14-16 jaar) aangewys.
Die “Overall Acting”-prestasies is soos volg:
- Moya Erasmus (graad 10): 7de plek
- Jaco Koster (graad 11): 5de plek
- Zanje Bodenstein (graad 10): 3de plek
Die Wilgies se individuele prestasies is ook uitsonderlik:
- Moya Erasmus (Kategorie: 14-16 jaar)
- Gedramatiseerde Poësie – Goud
- Gedramatiseerde Prosa – Goud
- Ongedramatiseerde Prosa – Silwer
Ope – Silwer
Zanje Bodenstein (Kategorie: 14-16 jaar)
- Gedramatiseerde Poësie – Platinum
- Komedie – Goud
- Gedramatiseerde Prosa – Goud
- Improvisasie – Silwer
Jaco Koster (Kategorie: 17-19 jaar)
- Komedie – Goud
- Gedramatiseerde Poësie – Platinum
- Gedramatiseerde Prosa – Goud
- Improvisasie – Brons
Wilné Mostert (Kategorie: 14-16 jaar)
- Gedramatiseerde Prosa – Goud
- Ope – Silwer
Hilrinda Myburg (Kategorie: 14-16 jaar)
- Gedramatiseerde Poësie – Brons
- Ope – Brons
Micha Heyman (Kategorie: 17-19 jaar)
- Ope – Brons
Puntestelsel:
- Platinum (90-100%)
- Goud (80-89%)
- Silwer (75-79%)
- Brons (70-74%)
Pacisa (Performing Arts Community in South Africa) gee aan kunstenaars die geleentheid om hul talente in sang, toneelspel, dans en instrumentale uitvoerings ten toon te stel. PACISA se doelwit is om nuwe talent in Suid-Afrika te ontdek en hulle te help met die regte gereedskap en geleenthede vir ’n potensiële loopbaan as uitvoerende kunstenaar in Suid-Afrika.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








