Jeugberaad vir jong leiers. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se leerlingraad het Donderdag, 1 Augustus Hoërskool Sentraal se jaarlikse jeugberaad vir jong leiers bygewoon. It was an educational experience which they thoroughly enjoyed.
Die leerlingraad lede is: Botha Krüger, Hanno vd Heever, Heilene Meintjies, Milah de Jesus, Ilan Bester, Nina Strydom, Martiné Eksteen, Mariné Theron, Rozelle Steenkamp, Igna van der Riet, Elzaan Mentz, Liam Amaro, HJ Eksteen, Anru Steyn, Awert Viljoen, Fourie Scheepers, Linde du Plessis en Johan de Jager.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








