Nuwe leerkragte: Primêre Skool Naudéville spog met nuwe onnies. Baie welkom aan die nuwe personeel wat hulle hierdie jaar by Naudies aangesluit het.
Mag julle sommer vinnig welkom voel by die Naudie-familie!
Meer oor skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien