Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Miané Delport by die “groot skool”. Sy begin haar skoolloopbaan vandag, 12 Januarie, by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein.
Geniet jou skoolloopbaan, Miané. Mag jy baie gelukkig en suksesvol wees. Lewe Is Diens.
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za