)

Mental Maths – Jorries leerders blink uit in kompetisie

Mental Maths – Primêre Skool Jordania in Bethlehem se leerders het deelgeneem aan die Mental Maths kompetisie. Hulle het skitterend gevaar en deurgedring na die Streeks/distrik rondte. Hierdie Mental Maths rondte sal in Augustus plaasvind.

Die leerlinge wat aan die Mental Maths kompetisie deelneem is:

  • Melicke Lamprecht
  • Judie Uys
  • Trystan van Eyk
  • Zanike van Zyl
  • Isabel van Deventer
  • Lexi Willemse
  • Oskar Busch
  • Marinus van der Merwe
  • Arno Labuschagne
  • Demaine van Deventer.

Baie geluk en sterkte met die voorbereiding vir die volgende Mental Maths rondte.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.jordaniaprimer.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal