)

ATKV Redenaars – Hoërskool Hoopstad deur na semi-finaal

ATKV Redenaars. Baie geluk aan Tahlia (gr. 9) en Kenia Muller (gr. 11) wat met hul uitstekende redenaarsvaardighede deurgedring het na die semi-finalerondte van die ATKV Redenaarskompetisie, wat op 22 Mei 2026 plaasvind.

Dit is ’n groot prestasie en ’n bewys van harde werk, toewyding en talent. Ons weet julle gaan Hoërskool Hoopstad met trots verteenwoordig en die gehoor inspireer met julle woorde.

Hoopies is baie trots op julle! Hou aan glo in julle stemme en die krag van taal – die hele skoolgemeenskap staan agter julle!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hshoopstad.com/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Schoolsthatrock – Geïnkorporeer met Novus Media

Neem asb. kennis dat Schoolthatrock vanaf 16 Junie 2026 saamgesmelt het met Novus Media. Lees voortaan die beste skolenuus op https://novanews.co.za en kliek op Schools Zone en Schools Sport Zone…

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Leave a Reply

You Missed

Schoolsthatrock – Geïnkorporeer met Novus Media

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted