)
AMASA/ ABAKUS-kompetisie – Hoërskool Hoopstad se Anje skitter

AMASA/ ABAKUS-kompetisie. Baie geluk aan Anje Saunders (Vlak 5) wat ’n silwer medalje verower het tydens die AMSASA-kompetisie in Roodepoort. Hierdie prestasie is ’n groot mylpaal en toon haar toewyding…

ATKV Redenaars – Hoërskool Hoopstad deur na semi-finaal

ATKV Redenaars. Baie geluk aan Tahlia (gr. 9) en Kenia Muller (gr. 11) wat met hul uitstekende redenaarsvaardighede deurgedring het na die semi-finalerondte van die ATKV Redenaarskompetisie, wat op 22…

SAHRA SA Kampioenskappe – Hoërskool Hoopstad

SAHRA SA Kampioenskappe. Hoërskool Hoopstad vier Jandré Breedt se skietsukses 🎯 Baie geluk aan Jandré Breedt, wat met groot toewyding aan die SAHRA SA Kampioenskappe deelgeneem het. Jandré het ’n…

Radikale Redenaars – Hoërskool Hoopstad presteer uitstekend

Radikale Redenaars. Baie geluk aan al die talentvolle leerders wat aan die Radikale Redenaars deelgeneem en puik presteer het! Julle harde werk en toewyding het vrugte afgewerp, en Hoopies is…

Waarnemende Skoolhoof – Hoërskool Hoopstad

Waarnemende Skoolhoof – Dit is vir Hoërskool Hoopstad ‘n groot voorreg om die volgende nuusberig te deel. Me Judy Viljoen is amptelik aangestel as die waarnemende skoolhoof van Hoërskool Hoopstad.…

“Well Done”-funksie – Hoërskool Hoopstad personeel skitter

“Well Done”-funksie. Hoërskool Hoopstad vier uitnemendheid! Baie geluk aan Hoopies se toegewyde personeel wat tydens die “Well Done”-funksie in Welkom met pragtige toekennings per vak vereer is. Jul passie, toewyding…

Vrystaat Luggeweerskiet – Hoërskool Hoopstad blink uit

Vrystaat Luggeweerskiet – Hoërskool Hoopstad is baie trots op Henning Wagenaar se prestasie op die skietbaan. Hy het deelgeneem aan die Vrystaat Luggeweerskiet in Bloemfontein. Baie geluk aan Henning Wagenaar,…

Internasionale Hengeltoernooi – Hoërskool Hoopstad

Internasionale Hengeltoernooi – Hoërskool Hoopstad se gange bruis van trots en opgewondenheid. En met goeie rede, want Louhan van Wyk is gekies om Suid-Afrika in hengel te gaan verteenwoordig. Louhan…

ATKV Jeugtak nuwe bestuur – Hoërskool Hoopstad

ATKV Jeugtak nuwe bestuur – Hoërskool Hoopstad se ATKV Jeugtak nuwe bestuur is pas vir 2026 aangewys. Die nuwe jaar bring nuwe drome, vars idees en ’n span jong leiers…

Koshuisleiers vir 2026 – Hoërskool Hoopstad kondig met trots aan

Koshuisleiers vir 2026. Met groot opgewondenheid en trots stel Hoërskool Hoopstad hul nuwe span koshuisleiers bekend — leerders wat met toewyding, leierskap en integriteit die pad vorentoe sal lei. 🌟…

Die Laaste Skoolhoofstuk – Hoërskool Hoopstad

Die Laaste Skoolhoofstuk – Hoërskool Hoopstad se matrieks het op 4 Oktober hul laaste skoolhoofstuk in styl afgesluit. Onder die sterrehemel van die Vrystaat was die aand gevul met glans,…

Vrystaat Fisiese Wetenskappe Konvensie – Hoërskool Hoopstad

Vrystaat Fisiese Wetenskappe Konvensie. 🎉 Hoërskool Hoopstad skitter by Vrystaat Fisiese Wetenskappe Konvensie! 🔬 Baie geluk aan Henk Ferreira, ’n uitmuntende leerder van Hoërskool Hoopstad, wat ’n 2de plek behaal…

Fauriesmith perde-uithourit – Hoërskool Hoopstad, Helené presteer

Fauriesmith perde-uithourit. Hoërskool Hoopstad is ongelooflik trots om te deel in die prestasie van Helené Muller. Sy het haar merk gelaat tydens die onlangse Fauriesmith perdeuithourit. 🏅 Helené Muller het…

SA Netbal prestasie – Hoërskool Hoopstad se Mia Skitter

SA Netbal prestasie. 🏐 SA Netbal Prestasie van Uitmuntendheid! Hoërskool Hoopstad vier met trots die ongelooflike prestasie van Mia Vorster, ’n uitstaande netbalspeler. Mia se talent en toewyding het haar…

ATKV Redenaars – Hoërskool Hoopstad

ATKV Redenaars. Tahlia Muller, leerder van Hoërskool Hoopstad, het onder die Top 10 ATKV Redenaars geëindig. Sy het deurgedring na die nasionale rondte wat op 5 en 6 Augustus plaasvind…

Eerste Netbalspan naaswenners – Hoërskool Hoopstad

Eerste Netbalspan naaswenners – Hoërskool Hoopstad se eertste netbalspan het Saterdag deelgeneem aan die Lejweleputswa liga. Dit het plaasgevind by die Hoërskool Welkom Gimnasium. Hoopies se eerste netbalspan en hul…

Laerskole tennistoernooi – Hoërskool Hoopstad

Laerskole tennis. Sumienke Wolfaardt, leerder van Hoërskool Hoopstad, het as deel van die Vrystaatspan aan ‘n laerskole tennistoernooi te Klerksdorp deelgeneem. Sumienke het uitstekende tennis gespeel en haar enkels, dubbels,…