Radikale Redenaars. Baie geluk aan al die talentvolle leerders wat aan die Radikale Redenaars deelgeneem en puik presteer het! Julle harde werk en toewyding het vrugte afgewerp, en Hoopies is ongelooflik trots op elkeen van julle.
Uitslae:
- Mila van Zyl (Gr. 2) – A+
- Jané van Zyl (Gr. 4) – A+
- Lanel Coetzer (Gr. 6) – A+
- Eloneé Bosch (Gr. 6) – A+
- Cayde Labuschagne (Gr. 6) – A+
- Clemé Labuschagne (Gr. 9) – A++
- Tahlia Muller (Gr. 9) – A++
- Kenia Muller (Gr. 11) – A+
Hoopies staan BANKVAS agter julle – julle laat ons trots glimlag!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










