Finale Valke rugby-proewe. 🌟🏉 Rugbytrots by Laerskool Westwood!
Baie sterkte aan Juvan Fourie wat hierdie naweek die finale Valke rugby-proewe aanpak. Jy is ’n YSTER, en die hele Wessie-familie staan agter jou met trots en ondersteuning.
Maak jou merk, Juvan – ons glo in jou!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.westwoodlaerskool.org.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








