Radikale Redenaars – HoĆ«rskool Hoopstad presteer uitstekend
Radikale Redenaars. Baie geluk aan al die talentvolle leerders wat aan die Radikale Redenaars deelgeneem en puik presteer het! Julle harde werk en toewyding het vrugte afgewerp, en Hoopies is…
Oppie Tong Af – HoĆ«rskool Hoopstad na finaal
Oppie Tong Af. HoĆ«rskool Hoopstad se eie Kenia Muller is gekies vir die finaal van Oppie Tong Af ā ān MASSIEWE prestasie! Die nasionale kompetisie vind plaas van 16ā18 Oktober…










