Radikale Redenaars – HoĆ«rskool Hoopstad presteer uitstekend
Radikale Redenaars. Baie geluk aan al die talentvolle leerders wat aan die Radikale Redenaars deelgeneem en puik presteer het! Julle harde werk en toewyding het vrugte afgewerp, en Hoopies is…
ATKV Redenaars – HoĆ«rskool Hoopstad
ATKV Redenaars. Tahlia Muller, leerder van HoĆ«rskool Hoopstad, het onder die Top 10 ATKV Redenaars geĆ«indig. Sy het deurgedring na die nasionale rondte wat op 5 en 6 Augustus plaasvind…










