ATKV Redenaars. Tahlia Muller, leerder van Hoërskool Hoopstad, het onder die Top 10 ATKV Redenaars geëindig. Sy het deurgedring na die nasionale rondte wat op 5 en 6 Augustus plaasvind by ATKV Goudini Spa.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








