)

You are sponsoring
ATKV Redenaars - Hoërskool Hoopstad

ATKV Redenaars - Hoërskool Hoopstad

ATKV Redenaars. Tahlia Muller, leerder van Hoërskool Hoopstad, het onder die Top 10 ATKV Redenaars geëindig. Sy het deurgedring na die nasionale rondte wat op 5 en 6 Augustus plaasvind…