Laerskole tennis. Sumienke Wolfaardt, leerder van Hoërskool Hoopstad, het as deel van die Vrystaatspan aan ‘n laerskole tennistoernooi te Klerksdorp deelgeneem.
Sumienke het uitstekende tennis gespeel en haar enkels, dubbels, asook gemengde dubbels gewen!
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf











