)

Toppresteerders 2025 – BVHS uitmuntende matrikulante

Toppresteerders 2025. 🎓 BVHS Toppresteerders in die Vrystaat.

Met groot trots vier Bethlehem Voortrekker Hoërskool twee van hul uitmuntende matrikulante wat onder die Top 30 in die Vrystaat geëindig het met hul .

✨ Marilie Terblanche het ’n indrukwekkende 21ste plek behaal met onderskeidings in:

  • Afrikaans Huistaal
  • Engels Eerste Addisionele Taal
  • Wiskunde
  • Lewensoriëntering
  • IGO
  • Lewenswetenskappe
  • Fisiese Wetenskappe

🌟 Ermari Botha het ’n welverdiende 27ste plek verower met onderskeidings in:

  • Afrikaans Huistaal
  • Engels Eerste Addisionele Taal
  • Duits (Tweede Addisionele Taal)
  • Wiskunde
  • Lewensoriëntering
  • Rekeningkunde
  • Lewenswetenskappe

Die Trekker-familie is uiters trots op julle en salueer julle vir jul toewyding, deursettingsvermoë en harde werk. Julle is ware ambassadeurs van uitnemendheid en inspirasie vir elke Voortrekker!

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal