)

Matrieks Well Done funksie – Hoërskool Jim Fouché

Matrieks Well Done funksie. Ses van Hoërskool Jim Fouché se 2025 matriekklas, Jaco Deysel, Janeli Saaiman, Amoney Verwey, Leané de Villiers, Janah Swarts en Wihan Coertzen, het as deel van die Top 50 presteerders, die Departement se prysuitdelingsfunksie bygewoon. Baie geluk aan Jaco Deysel wat aangewys is as nommer 1 presteerder van die eindeksamen in die Vrystaat.

JF deel in jul vreugde en gee erkenning aan jul harde werk, fokus en motivering wat bygedra het tot hierdie groot prestasie.

Lees van meer skitterende prestasies hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal