)
Vrystaat Enviro Quiz Kompetisie – SPS Brandfort presteer

Vrystaat Enviro Quiz Kompetisie. 🎉 Hoërskool SPS Brandfort spog met uitblinkers! Baie geluk aan SPS se vier graad 6-meisies — Wewe Noge, Teagan Carstens, Addisyn Tallie en Princess Zigana, asook…

Toppresteerders vir 2025 – Hoërskool Die Wilgers

Toppresteerders 2025. Hoërskool Die Wilgers in Pretoria het onlangs hul agt uitstaande leerlinge vir 2025 vereer tydens ’n spesiale toekenningsgeleentheid. Hierdie toekennings is ’n erkenning van akademiese uitnemendheid, leierskap, sportprestasie,…

Top 10 Akademiese Presteerders – Laerskool Westwood skitter

Foto bo: Graad 4. Agter: Alexander de Lange, Winandia Hugo, Miané du Plessis,  Damian Claassen, (inlas) Mikayla Boshoff. Voor: Dominique Britz, Kiara Fourie, Christiaan Kleynhans, Danika van der Merwe, Benji…

Top toekennings 2025 – Hoërskool Witteberg vereer leerders

Top toekennings 2025. Met die prysuitdeling van Top toekennings 2025 het Hoërskool Witteberg in Bethlehem agt-en-twintig uitstaande presteerders vereer.

Hoofleiers 2026 – Hoërskool Punt stel met trots voor.

Hoofleiers 2026. Met trots stel Hoërskool Punt, Mosselbaai, die vier uitstaande jong leiers bekend wat die skool se waardes, gees en toekoms beliggaam: Hierdie vier leiers is nie net titeldraers…

Trotse Hoofleiers 2026 – Hoërskool Witteberg aankondiging

Trotse Hoofleiers 2026. Hoërskool Witteberg is verheug om twee uitmuntende leerders as Hoofleiers aan te wys. Hulle sal met integriteit, toewyding en leierskap die skoolgemeenskap dien in die komende jaar.…

Hoofleiers 2026 – Primêre Skool Naudeville stel Hoofleiers bekend

Hoofleiers 2026. 🎓 Primêre Skool Naudeville stel hul Hoofleiers vir 2026 bekend. Primêre Skool Naudeville in Welkom het met trots hul Hoofleiers vir die 2026 akademiese jaar aangekondig. Hierdie spesiale…

Wikus Smith Wisseltrofee – Hoërskool Jim Fouché baie trots

Wikus Smith Wisseltrofee. 🏆 Hoërskool Jim Fouché: Lewenswetenskappe-uitblinker erken. Elke jaar word die Wikus Smith Wisseltrofee toegeken aan die matriekleerder wat die grootste akademiese vordering in Lewenswetenskappe toon, gebaseer op…

Vrystaat Departementele Wiskunde – Hoërskool Jim Fouché skitter

Vrystaat Departementele Wiskunde. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is ongelooflik trots op Lineé Lubbe, wat die eerste plek behaal het in Graad 10 tydens die Vrystaat Departementele Wiskunde kompetisie in…

Eskom Ekspo ISF – Hoërskool Jim Fouché, Jaco Deysel skitter

Eskom Ekspo ISF. 🎉 Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein vier Jaco Deysel se uitmuntende prestasies! 🎓 Jaco Deysel, ‘n uiters suksesvolle graad 12-leerder van Hoërskool Jim Fouché, het vir oulaas…

Hoofleiers 2025/2026 – HTS Drostdy trots op hoofleiers

Hoofleiers 2025/2026. Baie geluk aan die vier leerders wat vanoggend, 13 Oktober, as die nuutverkose hoofleiers van HTS Drostdy, Worcester, vir die 2025/26-termyn aangekondig is: Om tot hierdie gesogte leiersposisies…

Hoofleiers 2026 – Hoërskool Randburg ongelooflik trots

Hoofleiers 2026. 🎓 Hoërskool Randburg kondig met trots hul hoofleiers aan vir 2026! Hoërskool Randburg is ongelooflik trots om die hoofleiers van Hoërskool Randburg vir die komende jaar aan te…

Nasionale Ekonomie Opstelkompetisie – Hoërskool Outeniqua

Nasionale Ekonomie Opstelkompetisie. Hoërskool Outeniqua se Ekonomie-sterre blink uit! Baie geluk aan Kristin van der Spuy en Daniële du Toit (albei in Graad 12) wat as finaliste gekies is in…

Afrikaanse Wiskunde Kompetisie – Hoërskool Jim Fouché 1ste plek

Afrikaanse Wiskunde Kompetisie. Lineé Lubbe, ’n briljante graad 10-leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het haar merk gemaak in die Netwerk24 Afrikaanse Wiskunde-kompetisie. Sy het die kompetisie oorheers deur…

Arendraad Hoofleiers 2026 – Hoërskool Strand

Arendraad Hoofleiers 2026. Hoërskool Strand: Inhuldiging van die 2026 Arenderaad en Hoofleiers. Foto: Dante Pelser, Christiné Kok, mnr. Danie Malan (skoolhoof), Cloete de Jager, Chené Myburgh Op 15 September 2025…

Conspirito Nasionale Forte Rondte – Laerskool Westwood blink uit

Conspirito Nasionale Forte rondte. 🌟 Wessies wys hul ware staal! Laerskool Westwood, Boksburg, het weereens gewys waarom hulle as een van die mees talentvolle skole in die land beskou word!…

Matrikulant van die Jaar – BVHS trots op Liam-Lloyd Doman

Matrikukulant van die Jaar. Bethlehem Voortrekker Hoërskool Is baie trots op Liam-Lloyd Doman wat gekies is as een van die Top 14 kandidate vir die Matrikulant van die Jaar kompetisie.…

Matrikulant van die Jaar – Hoërskool Jim Fouché

Matrikulant van die Jaar. 🎓 Hoërskool Jim Fouché vier uitnemendheid! Hoërskool Jim Fouché wil met groot trots en opgewondenheid hul finalis én drie semi-finaliste in die Matrikulant van die Jaar-kompetisie…

VRL 2026 – Hoërskool Jim Fouché stel met trots bekend

VRL 2026. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het met trots die VRL 2026 van grade 9,10,11 en 12 bekendgestel. JF sien uit na groot drome, harde werk en wonderlike tye…

Vrystaat Wiskunde Interprovinsiale Kompetisie – Fichardtpark

Vrystaat Wiskunde Interprovinsiale Kompetisie. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, wens Kara Kruger alle sterkte toe vir haar deelname aan die Vrystaat Wiskunde-interprovinsiale Kompetisie op Saterdag, 13 September. Die hele Fichies-familie staan bankvas…

Nautilus Wiskundekamp – Truida Kestell presteer uitstekend

Nautilus Wiskundekamp. Laerskool Truida Kestell blink uit by Nautilus Wiskundekamp! Negentien slimkoppe van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het onlangs aan die gesogte Nautilus Wiskundekamp in Bloemfontein deelgeneem — en…

SA Wiskunde Olimpiade – Gereformeerde Skool Dirk Postma

SA Wiskunde Olimpiade. Gereformeerde Skool Dirk Postma blink uit in SA Wiskunde Olimpiade! Die akademiese vlam brand helder by Gereformeerde Skool Dirk Postma in die Moot. ’n Groep uitmuntende leerders…

Con Spirito Semi-finaal – Hoër Meisieskool Bloemhof briljant

Con Spirito Semi-finaal. ’n Viering van Vasberadenheid en Vuur. By Bloemhof staan ’n dame nooit terug nie – en vanjaar se Con Spirito semifinaal het dit weer eens bewys. Met…

Wiskundige Geletterdheid Kompetisie – Hoërskool Fichardtpark 2de

Wiskundige Geletterdheid Kompetisie. Hoërskool Fichardtpark blink uit in Wiskundige Geletterdheid-kompetisie. Baie geluk aan Maurice van der Merwe, Danica Rademeyer en Tjaart Botha wat met toewyding en vaardigheid aan die tweede…

Vrystaat Departementele Wiskundekompetisie – Witteberg blink uit

Vrystaat Departementele Wiskundekompetisie. Witteberg Wiskundiges Skitter in Distriksrondte! Op 2 September het 23 briljante Witteberg-leerders hul wiskundige vaardighede ten toon gestel. Hulle het aan die distriksrondte van die Vrystaat Departementele…

Hoofleiers 2025/ 26 – Hoërskool Outeniqua maak met trots bekend

Hoofleiers 2025/ 26. Hoërskool Outeniqua verwelkom die nuutverkose hoofleiers 2025/26. Met trots en opgewondenheid kondig Hoërskool Outeniqua die hoofleierspan vir die 2025/26-skooljaar aan. Hierdie vier merkwaardige jong leiers het hul…

Kempieraad 2026 Lewensverryking – Hoërskool Kemptonpark

Kempieraad 2026 Lewensverryking. Met trots stel Hoërskool Kemptonpark die Kempieraad van 2026 bekend – ’n dinamiese span jong leiers wat gereed is om ’n verskil te maak en die lewens…

Dagbestuur 2025/ 2026 – Gereformeerde Hoërskool Dirk Postma

Dagbestuur 2025/ 2026. 🎓 Aankondiging van die Dagbestuur 2025/2026 – Gereformeerde Hoërskool Dirk Postma. Foto, agter: Roelof Burger en Jacobus Pohl. Voor: Me. Saskia Meijer: Skoolhoof, Elrike Buys, Anrika Schuring,…

Nuutverkose VRL 2025/26 – Hoërskool Outeniqua stel trots bekend

Nuutverkose VRL 2025/26. Met trots en opgewondenheid kondig Hoërskool Outeniqua die nuutverkose Verteenwoordigende Leerlingraad (VRL) aan. Foto, Voor: Jozellé Swart, Anouk van Coller, Amika Raubenheimer, Carii van Rooyen, Kayla Burger,…

Kempieraad 2026 Akademie – Hoërskool Kemptonpark

Kempieraad 2026 Akademie. 🎓 Hoërskool Kemptonpark kondig trots hul Kempieraad 2026-Akademie aan. Hoërskool Kemptonpark het met groot opgewondenheid hul Kempieraad 2026-Akademie bekendgestel. Hier is ’n dinamiese span jong leiers wat…

Rekeningkunde Olimpiade – Hoërskool De Aar leerder nommer een

Rekeningkunde Olimpiade. 🏆 Hoërskool De Aar se Leerder Bekroon as Nommer Een! Rico van Heerden, ’n uitmuntende leerder van Hoërskool De Aar in die Noord-Kaap, het die provinsie se naam…

Artistatue uitslae – Laerskool Truida Kestell

Artistatue uitslae. Laerskool Truida Kestell blink uit by Artistatue! Foto, voor: Marx Geldenhuys, Hané Blignaut, LeRoux Wigget, Bester Grimbreek, Andries van der Walt, Janus Odendaal, Richardt Otto, Anouk Bredenkamp. Middel:…

Mangaung Wiskundekompetisie – Hoërskool Jim Fouché wenner

Mangaung Wiskundekompetisie. Uitmuntende Prestasie deur Lineé Lubbe! Hoërskool Jim Fouché is ongelooflik trots op Lineé Lubbe, ’n graad 10-leerder, wat onlangs die eerste plek behaal het in die jaarlikse Mangaung…

Vrystaat Fisiese Wetenskap Olimpiade – Hoërskool Witteberg

Vrystaat Fisiese Wetenskap Olimpiade. Witteberg se Wetenskaplike Sterre Skitter! Hoërskool Witteberg het onlangs sy vlag hoog laat wapper by die Vrystaat Fisiese Wetenskap Olimpiade. Die skool is uiters trots op…

Leerderraad 2025/26 Inhuldigingseremonie – Hoërskool Fichardtpark

Leerderraad 2025/26 Inhuldigingseremonie. Op Maandag, 25 Augustus, was die Leerderraad van 2025/26 se amptelike inhuldigingseremonie. Dit het tydens ’n elegante en betekenisvolle seremonie by Doxa Deo, Fichardtpark, plaasgevind. Die geleentheid…

Matriekkomitee en Huiskomitee – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Matriekkomitee en Huiskomitee. Bethlehem Voortrekker Hoërskool kondig met trots hul Matriekkomitee en Huiskomitee vir 2025/2026 aan! Met ’n gevoel van opgewondenheid en trots het Bethlehem Voortrekker Hoërskool die leiers bekend…

Vrystaat Fisiese Wetenskappe Konvensie – Hoërskool Hoopstad

Vrystaat Fisiese Wetenskappe Konvensie. 🎉 Hoërskool Hoopstad skitter by Vrystaat Fisiese Wetenskappe Konvensie! 🔬 Baie geluk aan Henk Ferreira, ’n uitmuntende leerder van Hoërskool Hoopstad, wat ’n 2de plek behaal…

Nasionale ATKV-Redenaars – Hoërskool Stellenberg skitter

Nasionale ATKV-Redenaars. Hoërskool Stellenberg skitter op nasionale verhoog! Hoërskool Stellenberg, Kaapstad, is uiters trots op twee van hul briljante redenaars wat hul merk gemaak het by die Nasionale ATKV-Redenaarskompetisie. Dit…

Hoofleiers 2025/2026 – Hoër Volkskool Heidelberg

Hoofleiers 2025/2026. Baie geluk aan Hoër Volkskool Heidelberg se hoofleiers wat gekies is vir die termyn 2025/26. Mag julle altyd onthou dat ware leierskap nie gaan oor mag of posisie…

Verteenwoordigende Leerderraad (VLR) 2025/26 – Die Wilgers

Verteenwoordigende Leerderraad (VLR) 2025/26. Die nuwe VLR is gister tydens ’n spesiale seremonie in die saal amptelik aangekondig. Baie geluk aan elke Wilgie wat hiermee erkenning ontvang vir hul leierskap…

Veelsydigste sportspan in Oranje – Hoër Meisieskool Oranje

Veelsydigste sportspan in Oranje. Foto: Voor: Leandi, Carmond, Mieke; agter: Lizellé, Klara, Sistine, me. Rautenbach, Corli, Iske, Mila. Oranje se o.14A-netbalspan bewys: Veelsydigheid is hul superkrag. Hoër Meisieskool Oranje is…

Dink of Sink – Hoërskool Nelspruit dink groot

Dink of Sink. 🌟 Dink of Sink laat denkspronge in Mpumalanga! Hoërskool Nelspruit was Woensdag, 30 Julie, die trotse gasheer van die Mpumalanga-rondte van Dink of Sink. Dit is ’n…

Akademiese Top Tien – Laerskool Westwood skitter

Akademiese Top Tien. 🌟 Akademiese Uitblinkers Straal Helder by Laerskool Westwood! Foto bo, van links: Hayley du Preez, Calè Botha, Chanè Nienaber, Dinique van Rensburg. Mia Coetzee, Francois Cilliers, Joshua…

Nasionale Redenaarskompetisie – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pta

Nasionale Redenaarskompetisie. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria se redenaars skitter op nasionale vlak! Die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria vier met trots die uitnemende prestasies van hul talentvolle redenaars wat hul stemme,…

Bultfontein-redenaarskompetisie – Primêre Skool Naudeville presteer

Bultfontein-redenaarskompetisie. Met trots deel Naudies die uitsonderlike prestasies van hul talentvolle redenaars. Hulle het Donderdag, 31 Julie, aan die Bultfontein-redenaarskompetisie deelgeneem. Hierdie ses leerders het nie net hul persoonlike beste…

Son-energie uitdaging – Hoërskool Strand, Sumari Walser skitter

Sonenergie-uitdaging. Sonkrag het ’n kampioen: Sumari skyn helder! Hoërskool Strand vier ’n ongelooflike prestasie – Sumari Walser het nie net aan die Sonenergie-uitdaging deelgeneem nie, sy het dit met uitmunting…

Son-energie uitdaging – Hoërskool Strand, Nadine Pretorius

Son-energie uitdaging. Hoërskool Strand vier uitmuntende prestasie van Nadine Pretorius. Hoërskool Strand is ongelooflik trots op, ’n graad 12-leerder. Sy is onlangs vereer is deur die Universiteit van Stellenbosch (US)…

Con Spirito – Langenhoven Gimnasium

Con Spirito – Die talentvolle Janien Müller, leerder van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn het die kunswêreld behoorlik laat regop sit. Haar uitsonderlike deelname aan die provinsiale rondte van Con Spirito…

2025 SAMC – Primêre Skool Naudeville se Eugene Smith presteer

2025 SAMC. Primêre Skool Naudeville in Welkom is trots om aan te kondig dat een van hul blink jong denkers, Eugene Smith van Graad 4, met uitstaande toewyding en talent…

Affie-Akademie – Afrikaanse Hoër Seunskool

Affie-Akademie. 🎓🇿🇦 AFFIES SKITTER INTERNASIONAAL! 🌍Drie Affies. Drie kontinente. Drie Olimpiese wetenskapskompetisies. Affies is vanjaar in die uitsonderlike posisie om nie net een nie, maar drie briljante jong wetenskaplikes na…