)

Vrystaat Enviro Quiz Kompetisie – SPS Brandfort presteer

Vrystaat Enviro Quiz Kompetisie. 🎉 Hoërskool SPS Brandfort spog met uitblinkers!

Baie geluk aan SPS se vier graad 6-meisies — Wewe Noge, Teagan Carstens, Addisyn Tallie en Princess Zigana, asook Juf. Solette, wat die skool met trots verteenwoordig het by die Vrystaat Enviro Quiz-kompetisie van 24–26 Oktober by Aldam Ontspanningsoord.

Die span het hul slag gewys met ’n mondeling oor “Energy in the Environment”, ’n kreatiewe uitstalling van hul praktiese eksperimente, ’n selfgeskepte liedjie oor die tema, en ’n slim karretjie wat beweeg met die hulp van ’n muisvalletjie! Hulle het ook ’n eksamen afgelê, gebaseer op die lesings wat deur die loop van die naweek aangebied is.

🏆Baie geluk aan SPS met hul tweede plek in die Vrystaat. Hulle stap weg met R35 000 prysgeld — ’n ongelooflike prestasie!

Welgedaan, meisies! Julle dra SPS se naam met trots en inspirasie. 🌱

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://spsbrandfort.co.za/

Enviro uitblinkers

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal