Vrystaat Wiskunde Interprovinsiale Kompetisie. HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, wens Kara Kruger alle sterkte toe vir haar deelname aan die Vrystaat Wiskunde-interprovinsiale Kompetisie op Saterdag, 13 September. Die hele Fichies-familie staan bankvas agter jou ā gaan wys waaartoe jy, as trotse Fichie, in staat is om te doen!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








