Vrystaat Wiskunde Interprovinsiale Kompetisie – Fichardtpark
Vrystaat Wiskunde Interprovinsiale Kompetisie. HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, wens Kara Kruger alle sterkte toe vir haar deelname aan die Vrystaat Wiskunde-interprovinsiale Kompetisie op Saterdag, 13 September. Die hele Fichies-familie staan bankvas…









