Artistatue uitslae. Laerskool Truida Kestell blink uit by Artistatue!
Foto, voor: Marx Geldenhuys, Hané Blignaut, LeRoux Wigget, Bester Grimbreek, Andries van der Walt, Janus Odendaal, Richardt Otto, Anouk Bredenkamp. Middel: Eduan Amaro, Karli van Zyl, Colene Koch, Barend Human, David Shepherd, Anke vd Berg, Biané Hattingh, Muhammad Latiff, Müller Bosh,Hayleigh Roux, Rianza Boshoff, Constant Bester. Agter: Lizé Viljoen, Miah Grobbelaar, Nacah Bosch, Mia Rautenbach, Cado Claassen, Alissa Pretorius, Mieke Boshoff, Janco Köhler, Suné Strauss, Izé Claassen,(G Inge Meintjes, Wian Smit, AJ Pretorius. Afwesig: Stef vd Berg, John Boshoff, Jancke Meaker, Charl Naudé, Petri Coetzee, Cornel Ferreira.
Truida Kestell wil graag hul ongelooflike sprekers gelukwens wat met hul talent, harde werk en toewyding deurgedring het na die nasionale finaal van Artistatue, wat van 28–30 Augustus by Laerskool Wierdapark sal plaasvind. Hierdie prestasie is ’n bewys van hul passie vir die kuns van openbare spreek en hul vermoë om met selfvertroue en flair te kommunikeer.
“Ons is uiters trots op elkeen van julle – julle is ware ambassadeurs van Laerskool Truida Kestell!” 🌟
Hier is die sterre wat hul skool gaan verteenwoordig:
📚Graad 2–4:
- Marx Geldenhuys (Gr2)
- Richardt Otto (Gr2)
- Hané Blignaut (Gr3)
- LeRoux Wigget (Gr3)
- Bester Grimbreek (Gr3)
- Janus Odendaal (Gr3)
- Anouk Bredenkamp (Gr3)
- Barend Human (Gr3)
- Rianza Boshoff (Gr3)
- Constant Bester (Gr3)
- Andries van der Walt (Gr4)
- Eduan Amaro (Gr4)
- Colene Koch (Gr4)
- Müller Bosh (Gr4)
📚 Graad 5–6:
- Karli van Zyl (Gr5)
- Hayleigh Roux (Gr5)
- Lizé Viljoen (Gr5)
- Mia Rautenbach (Gr5)
- Izé Claassen (Gr5)
- Stef van der Berg (Gr5)
- John Boshoff (Gr5)
- Muhammad Latiff (Gr5)
- David Shepherd (Gr6)
- Anke van den Berg (Gr6)
- Nacah Bosch (Gr6)
- Alissa Pretorius (Gr6)
- Mieke Boshoff (Gr6)
- Janco Köhler (Gr6)
- Wian Smit (Gr6)
- AJ Pretorius (Gr6)
- Jancke Meaker (Gr6)
📚 Graad 7:
- Biané Hattingh
- Miah Grobbelaar
- Cado Claassen
- Suné Strauss
- Inge Meintjes
- Charl Naudé
- Petri Coetzee
- Cornel Ferreira
👏 Hierdie leerders het hul stemme laat tel en hul harte laat praat. Ons weet dat julle die nasionale finaal met trots en ywer gaan aanpak. Mag julle elke oomblik geniet en jul beste gee!
Sterkte aan elke deelnemer – ons staan agter julle!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








