Foto bo: Graad 4. Agter: Alexander de Lange, Winandia Hugo, Miané du Plessis, Damian Claassen, (inlas) Mikayla Boshoff. Voor: Dominique Britz, Kiara Fourie, Christiaan Kleynhans, Danika van der Merwe, Benji Kruger.
Top 10 Akademiese Presteerders. Met trots erken Laerskool Westwood die volgende leerders vir hul uitmuntende akademiese prestasies in die derde kwartaal van 2025. Julle harde werk en toewyding is inspirerend – hou so aan, Wessies!
- Graad 4: Alexander de Lange, Winandia Hugo, Miané du Plessis, Damian Claassen, Mikayla Boshoff, Dominique Britz, Kiara Fourie, Christiaan Kleynhans, Danika van der Merwe, Benji Kruger
- Graad 5: Hannro Oelofse, Marnitz Roos, Darius Oosthuizen, Karlie Botes, Anja Labuschagne, Milea Theron, Meike Hattingh, Cornelius Steyn, Leané Mann, Casey Cockburn
- Graad 6: Fibastian Hugo, Suné Appelcryn, Beatrice-Anne Marais, Kristi-Lee Heymans, Keanu de Waal, Tatum Claassen, Bea Lubbe, Franco Graaff, Lianika van der Walt, Zander du Preez
- Graad 7: Zanru le Roux, Hayley du Preez, Scarlett Helberg, Zackery van Dyk, Chané Nienaber, Calé Botha, Dinique van Rensburg, Mia Coetzee, Mia-Bella O’Connor, Matthew Human, Joshua Strydom

Voor: Anja Labuschagne, Milea Theron, Meike Hattingh, Cornelius Steyn, Leané Mann, Casey Cockburn


🎉 Baie geluk aan elke leerder! Julle is ’n inspirasie vir ons almal. Hou aan om jul drome na te jaag met dieselfde ywer en trots.
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.westwoodlaerskool.org.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor











