ASA Skole Kampioenskappe – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
ASA Skole Kampioenskappe. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool atlete het puik presteer by die ASA Skole Kampioenskappe in Bloemfontein. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto’s verskaf
Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe – BVHS atlete gekies
Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe. Twee-en-dertig atlete van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool is gekies om deel te wees van die Vrystaat Atletiekspan wat by die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe gaan deelneem. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za…










