)

Wildeklawer Top 14 Atletiek – Hoërskool Fichardtpark presteer

Wildeklawer Top 14 Atletiek. Atlete wat aan die Wildeklawer Top 14 Atletiek TUT-byeenkoms in Pretoria deelgeneem het! Fichies het algeheel derde in hul afdeling geëindig en 12 medaljes huis toe gebring. Geluk aan Judy Watson, wat aangewys is as die beste senior baanatleet met 1 818 punte!

𝗜𝗻𝗱𝗶𝘃𝗶𝗱𝘂𝗲𝗹𝗲 𝗨𝗶𝘁𝘀𝗹𝗮𝗲:

𝗚𝗼𝘂𝗱:

  • Matthew Durow – Hamergooi (S19)
  • FT Fick – Hamergooi (S16)
  • Judy Watson – Diskus (D19)

𝗦𝗶𝗹𝘄𝗲𝗿:

  • Malan van Rensburg – Hamergooi (S19)
  • Matthew Valentine – 100m (S17)
  • Miike van der Merwe – Hamergooi (D19)
  • Mari Truter – 400m Hekkies (D17)
  • Liané Kruger – Gewigstoot (D14)

𝗕𝗿𝗼𝗻𝘀:

  • Boela Kruger – Diskus (S17)
  • Matthew Valentine – 200m (S17)
  • Judy Watson – Gewigstoot (D19)
  • Mari Truter – 100m (D17)

𝗩𝗶𝗲𝗿𝗱𝗲 𝗽𝗹𝗲𝗸:

  • Zia Groenewald – Diskus & Gewigstoot (D14)

Ander plekke behaal:

  • Sesde plek: JC van der Linde – Gewigstoot (S19)
  • Tiende plek: JC van der Linde – Spiesgooi (S19)
  • Tiende plek: Boela Kruger – Gewigstoot (S17)
  • Twaalfde plek: Alwyn Olivier – 200m (S19)
  • Twaalfde plek: Liané Kruger – Diskus (D14)
  • Sestiende plek: Alwyn Olivier – 100m (S19)

Judy Watson is aangewys as die beste senior Veldatleet met 1 818 punte!

𝗦𝗽𝗮𝗻𝘂𝗶𝘁𝘀𝗹𝗮𝗲: Fichies behaal ‘n algehele derde plek in hul afdeling met 11 878 punte!

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal