)
Fichie Hokkie – Hoërskool Fichardtpark susters in 1ste span

Fichie Hokkie. Twee pare Fichie Hokkie susters speel saam in Hoërskool Fichardtpark se 1ste meisies hokkiespan. Hulle is Lana van Deventer (Graad 12) en Lisa van Deventer (Graad 9), sowel…

Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap -Hoërskool Fichardtpark

Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap. Hoërskool Fichardtpark se atlete het uitstekend presteer by Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap 2025. Hoërskool Fichardtpark het ‘n algehele 4de plek, onder die gemengde skole (skole met seuns en…

PSI Indoor Hockey Nationals – Hoërskool Fichardtpark

PSI Indoor Hockey Nationals. Drie leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Zané van Heerden, Anje Blom en Janelle Oosthuizen, neem tans deel aan die o.16 en o.18 PSI Indoor Hockey…

Rasieleiers 2025 – Hoërskool Fichardtpark

Rasieleiers 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein het die tien Rasieleiers vir 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf