
PSI Indoor Hockey Nationals. Drie leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Zané van Heerden, Anje Blom en Janelle Oosthuizen, neem tans deel aan die o.16 en o.18 PSI Indoor Hockey Nationals te Kaapstad. Die PSI Indoor Hockey Nationals is tans een van die grootste hokkie toernooie in Suid-Afrika. Meer as 2000 hokkiespelers van Suid-Afrika, Namibia en Zimbabwe neem jaarliks deel aan die toernooi.
Die drie Fichies is trots deel van die Bloem Bears-span.
Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor