Vrystaat Hoƫrskole Atletiekkampioenskap -Hoƫrskool Fichardtpark
Vrystaat HoĆ«rskole Atletiekkampioenskap. HoĆ«rskool Fichardtpark se atlete het uitstekend presteer by Vrystaat HoĆ«rskole Atletiekkampioenskap 2025. HoĆ«rskool Fichardtpark het ‘n algehele 4de plek, onder die gemengde skole (skole met seuns en…
Motheo Xhariep Streek-atletiekbyeenkoms- Hoƫrskool Fichardtpark
Motheo Xhariep Streek-atletiekbyeenkoms-HoĆ«rskool Fichardtpark HoĆ«rskool Fichardtpark se atlete het geskitter by die hamer fokus tydens die Motheo Xhariep Streek-atletiekbyeenkoms. Die Fichie-manne het skoonskip gemaak op die podium vir S19. Matthew…
Mnr & Mej Fichardtpark 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark
Mnr & Mej Fichardtpark 2025. HoĆ«rskool Fichardtpark se aanbieding van Mnr & Mej Fichardtpark 2025 was ‘n betowerende glansgeleentheid. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za
NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Fichardtpark skitter
NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, het as algehele wenners by die NWU Top 30 atletiekbyeenkoms in die C-Afdeling geĆ«indig. ššš š ššš š® ššš šÆ Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Grey/ Oranje Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Fichardtpark
Grey/ Oranje Atletiekbyeenkoms. Gedurende die afgelope naweek het die atletiekspan van HoĆ«rskool Fichardtparkin die A-Afdeling, saam ander prominente atletiekskole, aan diĆ© atletiekbyeenkoms deelgeneem. Skole teen wie die Fichies kompeteer het…
SA Atletiek – Fichie Atlete hou Vrystaat se naam hoog
SA Atletiek. HoĆ«rskool Fichardtpark van Bloemfontein, is weereens baie trots op elkeen van hul atlete wat die afgelope week aan SA Atletiek byeenkoms in Pietermaritzburg deelgeneem het. Geluk met elke…













