)

OAKDALE-TENNISSPAN WYS STAAL

Agter: v.l.n.r.: Jan Heyns, Johan Lamprecht, mnre. Wimpie Helmand, Frans Marais, Martin en Michael Mostert.

Voor: v.l.n.r.: Pieter Marias, Elkan Willemse, Jacobus Esterhuyse en Emilio Silva.

Die o.19 A-tennisspan van die Hoër Landbouskool Oakdale, Riversdal, het op 4 en 5 Oktober aan die Boland Landbou-tennistoernooi in die Paarl deelgeneem.

Die span wen hul groepwedstryde deur Paarl Gim met 30-6 en Wynberg met 33-3 te klop. Hulle verloor teen HJS Paarl 30-36 gedurende die semifinaal. Hulle kom teen Boland Landbou te staan, wen 19-3 en beklee die derde plek uit 12 deelnemende skole

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal