Interskole Rugby 2022. Die volgende rugby uitslae tydens die interskole Rugby 2022 byeenkoms tussen die twee landbou skole Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal en Hoër Landbouskool Boland in die Paarl.
Uitslae: Oakdale eerste.
O.14 Spanne
- 14A verloor 10 – 16
- 14B wen 19 – 3
- 14C gelykop 12 – 12
- 14D wen 15 – 14
O.15 Spanne
- 15A verloor 0 – 14
- 15B wen 7 – 0
- 15C wen 7 – 0
- 15D verloor 7 – 8
O.16 Spanne
- 16A verloor 10 – 15
- 16B wen 21 – 8
- 16C wen 21 – 3
O.19 Spanne
- 19F verloor 7 – 10
- 19E wen 3 – 0
- 19D verloor 5 – 17
- 19C verloor 25 – 7
- 19B verloor 10 – 15
- 19A wen 26 – 17
Puntemakers van o.19 A-wedstryd:Drieë: Keagan Coerecius (15), André Goedhals (4) en Marcel Strydom (9). Kobus Janse van Rensburg (12) met 3 strafskoppe en 1 doelskop.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf